On 19 July 2010 we depart from Perth for a 7 week journey to the northern end of Western Australia. We will give an account of our progress en route to the Kimberley's. This may not be a daily occurrence as we will not have internet connection every day. Most days we will be out of range but will endevour to post a log as regularley as possible.

We plan to publish photos, a daily log and where possible a map of our progress. We hope that this will keep you up to date with our progress.

.---xx---. .---xx---. .---xx---. .---xx---. .---xx---. .---xx---. .---xx---. .---xx---. .---xx---. .---xx---. .---xx---.

Op 19 Julie 2010 vertrek ons op ons 7 week reis na die noordelike deel van Wes-Australi%. Ons sal verslag doen oor ons vordering na die Kimberley's. Hierdie verslae sal nie gereeld geplaas kan word nie aangesien ons die meeste van die tyd weg vanaf 'n internet konneksie sal wees. Hou moed, ons sal verslae pos wanneer moontlik.

Sover moontlik sal ons foto's plaas, 'n kort rit verslag gee en ook waar moontlik 'n kaart publiseer. Ons hoop dit sal julle op hoogte hou.met waar ons is.